Sy Lewe vir Sy Liggaam

Sy Lewe vir Sy Liggaam (2016) Die roman is gebaseer op die NT Bybelse boek Handelinge en sentreer meestal rondom Paulus se omswerwinge. Jesus gee Sy lewe vir Sy liggaam, die kerk.  Dit begin waar Jesus aan die kruis sterf, gaan terug na Ou Testamentiese profesieë en verduidelik die profesieë van Jesus se koms op unieke wyse, waarna dit die vervolging en marteling van Christene beskryf, en uiteindelik die ontbanning van Christendom. Beskrywing van emosies is weereens gebruik om die karakters in die verhaal realisties uit te beeld. Hierdie besonderse, gewilde boek het ʼn baie goeie resensie van teologie doktors Frans en Sariet Nortjé gekry. Hulle beskryf dit o.a. as “ʼn moet om te lees, ʼn meesterstuk.” Prys R140 plus posgeld en verpakking.

kontak Louis

Louis B Rautenbach Snr

Jeffreys Bay, South Africa

E-pos:    loraut@gmail.com

Sel:        +27(0)72 661 0066

Radio Onderhoud met Corrie Slabbert – Netradiosa

Kontak vir Corrie indien jy belangstel om blootstelling nasionaal en internasionaal wil kry met ‘n radio onderhoud op internetradio whatsapp 083 460 9848 of (016) 422 3886 epos: corriesl@telkomsa.net

 


 

Be the first to comment

Leave a Reply