Vertalings

Vier van my boeke is nou ook in Engels beskikbaar. Oorsprong van Smarte as Origin of Sorrows, Spieëlsplinters as Shattered Mirrors, Die Son Kom Op as Dawn has Broken, en Liefde tussen die Sterre as Love Beyond the Stars. Dit is aangenaam om te kan sê dat van my boeke in Holland, Frankryk en selfs Pakistan gelees is, met baie goeie terugvoer. Ek voel opgewonde oor die reaksie van so ver af. Om ‘n goeie resensie van die leser van Pakistan te kry, was ‘n besonders aangename ervaring.

Please follow and like us: