New Zealand

Auraki, Mount Cook. Pragtig, vol sneeu, voel asof ek in ‘n ander wereld inbeweeg van die een gebied na die ander…Gister saam met die kleinkinders in die warm swembaddens by Caroline Beach geniet.