Fwd: Terug van die Sterre

———- Forwarded message ——— From: Louis B. <loraut@gmail.com> Date: Thu, Oct 18, 2018 at 7:47 PM Subject: Terug van die Sterre To: ss2a2ei0 <ss2a2ei0@louisrautenbachskrywer.tk>
My groot vriendin, skrywer en grafiese ontwerper het nou die finale omslag vir Terug van die Sterre / Love Beyond the Stars: Reunited se omslae klaar. Goedgekeur, boeke gereed om gedruk te word. Voor Kersfees is die langverwagte boek beskikbaar!