Liefde Tussen die Sterre

LIEFDE TUSSEN DIE STERRE

Hierdie boek is deur ʼn besonderse vrou, ʼn talentvolle en hardwerkende omroeper, vertaler en kritikus, Corrie Slabbert,  geïnspireer en word derhalwe met groot respek en in liefde aan haar opgedra.

Radio Onderhoud

Klik HIER om na die onderhoud te luister

https://archive.org/details/WoordkunsuurtjieOnderhoudLiefdeTussenDieSterre20171114.160030

PROLOOG

Die opdrag het deur die onbeperkte ruimtes geklink: ‘Laat daar lig wees!’ Daarna het baie dinge gebeur.

Nogtans, met hierdie enkele onderwerp kan ons elkeen ons verbeelding die vrye teuels gee!

Hierdie Wetenskapsfiksie-liefdesverhaal tussen Egon van Kreta en Riana van Rustenburg, wat tussen die planete ontstaan en op Kreta tot volheid ontvou, bereik wasdom hoog tussen die sterre. Die verhaal neem die leser op ʼn unieke reis deur die onbekende, uitgestrekte ruimtes waar die verborgene onbelemmerd lê en wag om elke leser wat hierdie besonderse liefdesreis meemaak, mee te voer.

Ek wou altyd graag dink dat ons die enigste lewende wesens op die eensame planeet in die uitgestrekte, onbeperkte ruimtes moet wees, en het redeneer dat ons dit in die Woord sou lees indien dit anders was.

Nadat my eng denke hieroor deur Corrie Slabbert se radioprogram ‘Tussen die sterre’  geprikkel is en sy my entoesiasme met verskeie vrae aangewakker het, was ek kort voor lank geïnspireer om ʼn vakgebied, astrologie, wetenskap en die hemelruim, iets waarin ek nooit voorheen soveel in regtig  belang gestel het nie, te ondersoek. Tot my verbasing was ek baie vinnig oorweldig deur die wonderwêreld van die buitenste ruimte nadat ek navorsing daaroor begin doen het.

Hiermee saam het die ou liefdesverhaal van die reeds vergete vrou wat deur Egon na sy verafgeleë planeet ontvoer is, in sy eie storie in hierdie boek ontvou.

Hierdie verhaal beloof om die leser op ʼn ongekende avontuur wat oor miljoene kilometers strek, te neem en ʼn wonderwêreld van liefde en van ʼn besonderse sprokieswêreld tot anderkant die sterre, wat tot dusver nog net deur die Hubble teleskoop se reise bereik kon word, te neem.

Geniet hierdie unieke, verruklike reis van Egon en sy geliefde Riana saam met die skrywer.

Hierdie boek is ʼn ‘moet lees’ vir elke boekwurm, oud en jonk.

Koop joune nou R150 plus R44 posgeld en verpakking

KONTAK MY

Louis B Rautenbach Snr

Jeffreys Bay, South Africa

E-pos:    loraut@gmail.com

Sel:        +27(0)72 661 0066

OF

Voltooi die onderstaande vorm


     

    Voorlesing uit Die Son Kom op

    Die Son Kom Op (2017) Roman oor ʼn gesin wat tot die uiterste aan onverdraagsaamheid, liefdeloosheid en verwerping blootgestel word. Hierdie boek met sy aktuaele onderwerp ontlok bemoedigende terugvoer. Dit beloof om wye reaksie uit te lok en word ook in Engels uitgegee. In teenstelling met meeste boeke wat op ‘n hoogtepunt begin en aan die einde van die verhaal op ‘n laagtepunt eindig, begin hierdie boek basies eerder op ‘n laagtepunt met verskeie emosionele uitdagings wat die lewe bied, en eindig in triomf wat die leser met verwondering laat en selfs ‘n heerlike salwing bied.  R140 plus posgeld en verpakking.  (In Engels beskikbaar as Dawn has Broken teen dieselfde prys as Afrikaanse weergawe).

    Gedeelte van Hoofstuk 14

     

    Voorgelees deur Petro Greef

    Bestel die boek deur die onderstaande vorm te voltooi


       

      The Origins of Sorrow

      Note from the Author

      This book was written sporadically during the period November 2011 to February 2014.

      Although meticulous care was taken to abide by Biblical facts, it often became necessary to expand the various narratives in dramatic fashion to highlight the credibility and humanity of the characters.

      Obviously, expansion could not be overdone, since that would cause the book to be overly thick.

      This book is shrouded in a cloud of particular evidence and testimony, causing me to remain focussed through prayer. I continuously relied on insight from God, and the guidance of His Holy Spirit.

      Thus I wish to thank the omnipresent and almighty Creator, my Everlasting Father and Leader, for His guidance and aid with this book, as well as my gratitude to Jesus Christ the Lord, who gave each of us the authority to be known as the children of God.

      I also wish to thank my wife, Marie, for her support and dedication during the many hours of my isolation whilst writing.

      Various translations of the Bible were used in my research, particularly “Die Bybel in Afrikaans”, Research Edition 1933 (Published by the “Bybelgenootskap van Suid-Afrika”).

      It is my prayer that every reader of this book will achieve greater clarity, vision and insight regarding the initial and eventual plan of God.

      Prologue

      This dramatic narrative takes the reader on an interesting journey through well-known Old Testament Bible narratives, in such a way that the emotions of the characters are studied, highlighted and often even emphasized.

      The reader will virtually grow into the narratives and experience the realism and humanity and gain a wonderful understanding.

      These invaluable parts of the Old Testament are often undervalued or neglected, often even ignored, because, as “history” it is deemed to be “boring to read”

      The reader will, however, come to appreciate the value for what it is: the origin of sorrows, man’s attempts to survive and to justify his actions, but at the same time to experience the mercy and presence of a loving and omnipresent God. God’s mercy will even be experienced each time He meets up with a digressed soul.

      The reader will experience what the origin of all sorrows is, and will be able to identify it and recognize the source of many of the concerns we grapple with today, which actually emanate from the earliest of times of man’s existence.

      This part of the Bible is often described as “bloody” and cruel, but the love for and patience with stubborn man is constantly evident.

      These narratives early on display the Godly plan and prelude towards the merciful salvation of fallen man. They describe, amongst others, the very first transgression when man, in Eden, voluntarily chose against God, and where after God prepares to introduce the Sacrificial Lamb to achieve reconciliation between Him and man.

      The very first sin, arrogance, is discussed. Then disobedience and then disbelief. Even the first murder is described, in some gruesome detail, where after follows the increased incidence of sin perpetrated by man, removed from God by own choice. The direct two-way conversation with God is unconsciously severed, something most people will not easily again enjoy the privilege and fullness of.

      Through the complete sacrifice made on the cross of Golgotha, we have been granted the opportunity, through Jesus, to be called children of God, and to willingly and knowingly reinstate the relationship which was initially severed by man.

      The image of God as it manifests in man (to my mind the inner spiritual man – emotions of love, peace, joy, happiness and friendliness, patience and goodness, trust, gentleness, empathy and affection and laughter)  is present in each of the following narratives, whilst the absence thereof, through disobedience and carnality is revealed in the opposite thereof: lovelessness and lies, hate, criticality and jealousy, greed and animosity, disobedience, licentiousness and discontent, anger… too many to name: the origin of all sorrows…….!

      The Word of God states clearly that we will not experience the kingdom of God with these things. To abandon carnality and to rather strive towards the spiritual, will help us to experience the glory of His kingdom to a lesser extent already here on earth. Like a taste of how the first people experienced it in Eden prior to the Sin of Man.

      This is what may await us after the reinstitution in the New Jerusalem.

      R130 plus postage R40

      kontak Louis

      Louis B Rautenbach Snr

      Jeffreys Bay, South Africa

      E-pos:    loraut@gmail.com

      Sel:        +27(0)72 661 0066


         

        Sy Lewe vir Sy Liggaam

        Sy Lewe vir Sy Liggaam (2016) Die roman is gebaseer op die NT Bybelse boek Handelinge en sentreer meestal rondom Paulus se omswerwinge. Jesus gee Sy lewe vir Sy liggaam, die kerk.  Dit begin waar Jesus aan die kruis sterf, gaan terug na Ou Testamentiese profesieë en verduidelik die profesieë van Jesus se koms op unieke wyse, waarna dit die vervolging en marteling van Christene beskryf, en uiteindelik die ontbanning van Christendom. Beskrywing van emosies is weereens gebruik om die karakters in die verhaal realisties uit te beeld. Hierdie besonderse, gewilde boek het ʼn baie goeie resensie van teologie doktors Frans en Sariet Nortjé gekry. Hulle beskryf dit o.a. as “ʼn moet om te lees, ʼn meesterstuk.” Prys R140 plus posgeld en verpakking.

        kontak Louis

        Louis B Rautenbach Snr

        Jeffreys Bay, South Africa

        E-pos:    loraut@gmail.com

        Sel:        +27(0)72 661 0066

          Radio Onderhoud met Corrie Slabbert – Netradiosa

          Kontak vir Corrie indien jy belangstel om blootstelling nasionaal en internasionaal wil kry met ‘n radio onderhoud op internetradio whatsapp 083 460 9848 of (016) 422 3886 epos: corriesl@telkomsa.net

           


           

          Die Bodemlose Kruik

          Die Bodemlose Kruik (2016) – Die boek neem die storie van Oorsprong van Smarte wat by Konings geëindig het, in roman styl verder vanaf Konings met die kroning van Dawid se seun, Salomo, en neem die leser deur die Ou Testament. Dit beskryf die uitdagings van Ester en Job, en behandel in romanstyl hoofsaaklik die profete en profesieë. Dit bied baie lering en gee baie perspektief op die profesieë en die waarskuwings wat God deur Sy profete aan ons rig. Prys: R110 plus posgeld en verpakking.

          kontak Louis

          Louis B Rautenbach Snr

          Jeffreys Bay, South Africa

          E-pos:    loraut@gmail.com

          Sel:        +27(0)72 661 0066


             

            Soveel Jare

            Soveel Jare (2014) – Die Roman gaan oor die lewe van ʼn aanneem baba wat eers op 30-jarige ouderdom van sy oorsprong uitvind. Die skok daarvan om uit te vind dat hy ʼn aangenome kind is, noop hom om op sy spore terug te loop. Die soeke na sy familie neem hom oor landsgrense heen. Hy reis ver om sy verlore familie op te soek. Die storie neem ‘n aanvang in Duitsland en gaan via London UK na Namibië, Suid Afrika en Swaziland. Dit strek oor 60 jaar en vertel die verhaal oor verskeie geskiedkundige tydlyne en betrek drie families. Hierdie lekkerlees boek bring baie emosies na vore en is plek-plek ‘n tranetrekker vir sensitiewe mense.  Prys: R100 plus posgeld en verpakking

            kontak Louis

            Louis B Rautenbach Snr

            Jeffreys Bay, South Africa

            E-pos:    loraut@gmail.com

            Sel:        +27(0)72 661 0066


              Die Son Kom Op

              Die Son Kom Op (2017) Roman oor ʼn gesin wat tot die uiterste aan onverdraagsaamheid, liefdeloosheid en verwerping blootgestel word. Hierdie boek met sy aktuaele onderwerp ontlok bemoedigende terugvoer. Dit beloof om wye reaksie uit te lok en word ook in Engels uitgegee. In teenstelling met meeste boeke wat op ‘n hoogtepunt begin en aan die einde van die verhaal op ‘n laagtepunt eindig, begin hierdie boek basies eerder op ‘n laagtepunt met verskeie emosionele uitdagings wat die lewe bied, en eindig in triomf wat die leser met verwondering laat en selfs ‘n heerlike salwing bied.  R140 plus posgeld en verpakking.  (In Engels beskikbaar as Dawn has Broken teen dieselfde prys as Afrikaanse weergawe).

              kontak Louis

              Louis B Rautenbach Snr

              Jeffreys Bay, South Africa

              E-pos:    loraut@gmail.com

              Sel:        +27(0)72 661 0066

                Radio Onderhoud met Corrie Slabbert – Netradiosa

                Kontak vir Corrie indien jy belangstel om blootstelling nasionaal en internasionaal wil kry met ‘n radio onderhoud op internetradio whatsapp 083 460 9848 of (016) 422 3886 epos: corriesl@telkomsa.net

                DIE SON KOM OP

                Hierdie boek word opgedra aan Petro Greeff van Wellington, wat met ʼn besonderse liefdesgesindheid gebroke harte aanraak. Haar kosbare tyd word met die geur van liefde op onbaatsugtige wyse met gekweldes en medewerkers gedeel. Sy is gretig om die Here op vervullende wyse te leer ken, en strewe daarna om in Sy liefde teenoor haar medemens te leef. Hierdie storielyn is op 14 September 2016 tydens ʼn byeenkoms in die Marthasaal in Wellington, wat deur haar gereël is, geïnspireer. Die volledige boek is binne die tydperk van vier weke geskryf en geredigeer.

                Proloog:

                Hierdie verhaal handel oor die uitdagings, verwerping en viktimisering wat mense met ander waardes as onsself die hoof moet bied, veral wanneer dit kom by alternatiewe seksuele oriëntasie.

                Ons is so geneig om mense oor stereotipering en verskeie ander sake na die ewige verdoemenis te wil stuur sonder dat ons ons eie gesindheid daaroor ondersoek. Alhoewel die woord van God reeds vanaf Genesis duidelik is oor liefde, genade, barmhartigheid en vergifnis, kies ons steeds om eerder onverdraagsaam te wees, haat te koester, veroordelend te wees en om ons medemens te korrigeer en te verwerp. Ons is geneig om enige woord wat asof afkomstig van God voorgehou word, blindelings te aanvaar. Sonder om die moeite te doen om onsself eerstehands van feite te vergewis, verkondig ons misinterpretasies sonder om die gevolge daarvan deeglik te oorweeg.

                Hierdie boek wentel om selfdegeslag seksuele oriëntasie. Dit hou geestelike lesse op praktiese wyse voor, en word verder uitgelig met fiktiewe maar realistiese voorbeelde. Die emosionele sy van die mens se uitdagings en kwellinge word breedvoerig aangespreek en op so wyse bespreek dat die leser met ʼn oop gemoed en met empatie daarmee kan identifiseer. Gedeelde uitdagings van die lewe asook die uniekheid en kwesbaarheid van die mens word in verskeie aspekte beleef.

                Hierdie boek bied geleentheid om ʼn lewensveranderende ervaring te wees vir solank as wat die leser dit sonder  ʼn vooropgestelde, kritiese gees benader, en hulself toelaat om die hele verhaal end-uit te lees. Die liefde en grootsheid van God word op bemoedigende wyse aan die leser oorgedra.

                Die ware Skeppergod, die groot EK IS word nie net verkeerd voorgestel nie, maar selfs van mense weerhou en ontneem. Baie mense is geneig om die werk van die aanklaer van die mens vír hom te doen. Die baanbrekerswerk wat oor eeue lank te midde van die bloed van martelare gedoen is, word erodeer en van alle waarheid ontbloot. Hebsug, die smagting na meer van die verganklike en al minder na die onverganklike, bevestig eiebelang.

                Daar was geen ander opdrag as die laaste opdrag van Jesus om dissipels te maak deur die evangelie van Jesus te verkondig met liefde en hoop te verkondig.


                 

                Skaduwees

                Skaduwees (2017) Hierdie roman handel oor ʼn kind wat blootgestel word aan die uitdagings van die geesteswêreld, waar emosies uitgelig word en die verskyning van voorbodes, demone, en ander verskynsels beskryf word, en bespreek in die tweede helfte ook die verskyning van engele, voorgevoelens, drome en visioene. Alhoewel die boek plek-plek bangmaker insidente bevat, is die boodskap van hoop en verlossing prominent daarin. Prys R120 plus posgeld en verpakking.

                kontak Louis

                Louis B Rautenbach Snr

                Jeffreys Bay, South Africa

                E-pos:    loraut@gmail.com

                Sel:        +27(0)72 661 0066

                  SKADUWEES

                  Proloog:

                  Hierdie bangmaker roman gaan oor ʼn kind wat alreeds van ʼn baie jong ouderdom met bonatuurlike verskynsels te doen kry.

                  Alhoewel hierdie nie ʼn kinderverhaal is nie, is dit ʼn goeie oorgangsboek wat geskik is vir die volwasse- sowel as tienerleser. Dit raak geestelike verskynsels aan en beskryf sekere interaksie daarmee wat hy oor ʼn tydperk van jare ervaar het.

                  Daar gebeur dikwels onverklaarbare dinge in die geesteswêreld, veral rondom die lewens van klein kindertjies. Die geestelike realm is ʼn bedrywige omgewing, tog is hierdie gawe slegs aan ʼn beperkte groep mense beskore is, of hulle dit wil of nie. Nogtans raak hierdie interaksie met geestelike wesens die meeste kinders en vergeet die meeste weer dikwels daarvan.

                  Kinders is onkundig, naïef, onskuldig, en kan nie altyd dit wat hulle sien, met die regte woorde beskryf nie, bloot omdat hul woordeskat nog-nie genoeg uitgebrei het nie en hulle dus aan die regte woorde ontbreek. Grootmense verstaan dan nie wat hulle probeer sê nie, en in hul ongeduld maak hulle dit as onbenullig af. Wanneer ʼn kind snags ʼn vreesaanjaende of slegs net ʼn nare ondervinding beleef, moet dit nie deur grootmense of ouers ligtelik opgeneem word nie. Luister eerder sorgvuldig na wat die kind probeer sê, hoe hulle vreemde ervarings beskryf en hanteer dit sonder dat die kind agterkom dat daar ongesond baie waarde aan geheg word. Enige kontak tussen met die geesteswêreld wat ontstellend deur die kind ervaar word, moet versigtig en met empatie hanteer word.

                  Die gemoedsversteurings, depressie en gepaardgaande negatiewe reaksie daarop irriteer mense wie glad-nie hierdie verskyning ken en verstaan nie. Onkundige en oningeligte mense beskou dit as onbelangrik en word die kind se ervarings maklik as verbeelding, stoutigheid, of bloot bangheid beskou. Al is daar baie teorieë, kan sielkundiges, wie hierdie vermoë om in die geestelike realm te kan sien, in hul eie familiekring ervaar, dit self ook nie verklaar nie.

                  Blywende emosionele skade kan aangerig word indien die kind se ervarings met ongeduld afgemaak word as verbeelding, stoutigheid of bloot nagmerries. Soms kan sekere depressie en onverklaarbare gemoedsversteurings vinnig ontlont word deurdat hierdie ervarings met slegs die nodige aandag hanteer word.

                  Hierdie verhaal van ʼn kind wat eerstehands met die geestewêreld te doen kry, bevat die elemente van ʼn bangmaker, maar het ook ʼn boodskap van hoop en redding. Die verhaal ontvou reeds van kleutertyd met eerstehandse kontak met die geestewêreld. Die reaksie en gevoelens wat deur die kind ervaar word, word breedvoerig beskryf.

                  Alhoewel die storie aanvanklikhandel die bonatuurlike en onverklaarbare ervarings verhaal, beskryf dit uiteindelik ook interaksie met positiewe voorgevoelens, drome, visioene en selfs ervarings met engele


                   

                  Spieël Splinters

                  ISBN-9-781928-210511

                   Spieëlsplinters (2013) is ʼn roman wat 80% gebaseer op eie ervaringe en word in die eerste persoon geskryf. Dit beskryf die impak van grootmense se besluite op hul kinders. Dit is vol intriges en gee ook bietjie lering oor spesifieke, enkele vraagstukke. Dit speel af in ʼn tyd van 1965 tot 1980 en raak verskeie emosionele ervarings van kindwees aan. Dit vind gedeeltelik plaas in die tyd voor selfone en motor radio’s waar motorritte gebruik is om o.a. familiekonsert te hou. Dit is ʼn goeie oorgangsboek wat by beide die tiener as die volwasse leser aanklank vind. Hierdie interessante boek kos R110 plus R38 posgeld en verpakking.

                  ​kontak Louis

                  Louis B Rautenbach Snr

                  Jeffreys Bay, South Africa

                  E-pos:    loraut@gmail.com

                  Sel:        +27(0)72 661 0066

                    Die verhaal handel oor die ongekompliseerde lewe van kindwees in ‘n beskermde omgewing, waar jong lewens meteens deur ‘n rits negatiewe gebeure na onbeskermde en ongenaakbaarheid van die grootmenswêreld geruk word.

                    Die vele aanslae van die lewe word met wisselende emosionele uitdagings aangespreek. Die boek is belaai met intriges: vreugdes, teleurstellings en uitdagings wat uiteindelik lei tot by ‘n kruispad van keuses. ‘n Kruispad in die lewe waar emosionele oorwinning ‘n seker realiteit word. En oorwinning bring.

                    Hierdie unieke oorgangsboek is ideaal vir tiener- sowel as volwasse lesers.


                    Oorsprong Van Smarte

                    ISBN-9-781928-210504

                    Oorsprong van Smarte (2013) is in roman styl. ʼn Verhaal met hoofstukke wat strek van Genesis tot Konings, van die skepping tot waar koning Dawid oorlede is en Salomo as koning by hom oorneem. Die boek vertel die ou bekende Bybelse verhale op besonderse wyse met die gepaadgaande emosies vir die karakters. Dit bevat baie lering en baie inligting wat soms misgelees word. Dit beskryf die besonderse lyn waarin alles vloei, en beklemtoon deurlopend die liefde, genade, barmhartigheid en vergifnis van die Here.  Die geboorte van die eerste vrese, die eerste moord, verkragting en gevoelens van wraak en selfvergelding word verhaal. Selfs interaksie met ʼn prostituut, owerspel en vier gevalle van selfdood, asook die genade van die Here selfs teenoor die Farao deur in die tien plae die onvermoë van sy afgode te bewys in ‘n poging om hom tot bekering te roep.

                    Op wye aanvraag deur lesers word hierdie boek na Engels vertaal en sal in die tweede helfte van 2017 onder die titel Origin of Sorrows uitgegee word. Hierdie boeke kos R130 plus posgeld en verpakking wat ongeveer R38 is.

                    kontak Louis

                    Louis B Rautenbach Snr

                    Jeffreys Bay, South Africa

                    E-pos:    loraut@gmail.com

                    Sel:        +27(0)72 661 0066

                      ‘Oorsprong van Smarte’ is ‘n roman gebaseer op Ou Testamentiese Bybelverhale en neem die leser op ‘n interessante reis deur die bekende Bybelverhale, vanaf Genesis tot Konings. Die skrywer delf dieper in emosionele belewenis van bekende Bybelse figure en gee die leser ‘n nuwe perspektief op die menslikheid van hierdie karakters en ook die verreikende nagevolge van hul dade.

                      Soos die verhaal vorder, sal die leser toenemend bewus word van God se opregte belangstelling in die skepping en liefde vir mens.

                      God beskerm deurlopend. Hy rig en lei die mens om hom teen selfvernietiging te beskerm.

                      Daar is niks groter as God se genade…