Die Bodemlose Kruik

April 19, 2017 admin 0

Die Bodemlose Kruik (2016) – Die boek neem die storie van Oorsprong van Smarte wat by Konings geëindig het, in roman styl verder vanaf Konings […]

Resensies

April 19, 2017 admin 0

Alet Labuschagne van Bethal My Vriend, My Broer: Alhoewel ek hulle storie so goed ken want in die 30 jaar wat ek skool gehou het […]

Soveel Jare

April 19, 2017 admin 0

Soveel Jare (2014) – Die Roman gaan oor die lewe van ʼn aanneem baba wat eers op 30-jarige ouderdom van sy oorsprong uitvind. Die skok […]

Die Son Kom Op

April 19, 2017 admin 0

Die Son Kom Op (2017) Roman oor ʼn gesin wat tot die uiterste aan onverdraagsaamheid, liefdeloosheid en verwerping blootgestel word. Hierdie boek met sy aktuaele […]

Skaduwees

April 18, 2017 admin 0

Skaduwees (2017) Hierdie roman handel oor ʼn kind wat blootgestel word aan die uitdagings van die geesteswêreld, waar emosies uitgelig word en die verskyning van […]

Spieël Splinters

April 16, 2017 admin 0

ISBN-9-781928-210511  Spieëlsplinters (2013) is ʼn roman wat 80% gebaseer op eie ervaringe en word in die eerste persoon geskryf. Dit beskryf die impak van grootmense […]

Oorsprong Van Smarte

April 16, 2017 admin 0

ISBN-9-781928-210504 ​Oorsprong van Smarte (2013) is in roman styl. ʼn Verhaal met hoofstukke wat strek van Genesis tot Konings, van die skepping tot waar koning […]

My Vriend, My Broer

April 16, 2017 admin 0

ISBN-978-0-620-68669-0 My Vriend, My Broer (2015) is ‘n wonderlike, menslike verhaal van Dawid en Jonatan – een ʼn prins van geboorte en die ander ʼn […]